George Reeves

George Reeves
Geboortenaam George Keefer Brewer
Geboorte (1914-01-05)5 Januarie 1914
Sterfte 16 Junie 1959 (op 45)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1933–1959
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Reeves (5 Januarie 1914 – 16 Junie 1959) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gone with the Wind (1939), Thunder in the Pines (1948), en The Adventures of Sir Galahad (1949), en in die televisiereeks Adventures of Superman (1952).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy